Elke profeet het 'n wonderwerk gehad om sy volk met sy profesie te oortuig. Soos Moses stokOf Jesus genees die siekes met toestemming van God .Maar al hierdie wonderwerke het geëindig met die profeet se heengaan. Behalwe die laaste wonderwerk met die laaste profeet Mohammed .. Weet jy wat dit is?