God het ons lief en ontferm Hom oor ons, daarom het Hy vir ons profete gestuur (boodskappers) om ons die reguit pad te wys, eerste een was Adam, toe Noag, Abraham, Moses, Jesus en die laaste profeet Mohammad. |
---|
God stuur profete (boodskappers) om ons te leer hoe om hom te aanbid.En elke profeet is na 'n sekere groep mense gestuur |
Nadat profeet gesterf het en mense die pad misleiGod stuur nog 'n profeetEn so aan... |
Al die profete was 'n voortsetting van mekaar en is gestuur met dieselfde boodskap,dat daar geen godheid is wat waardig is om te aanbid nie, behalwe die Een Ware God, bekend in Arabies as Allah.
Elke profeet was die weg na God in sy tyd.Abrahim en Noag was die pad na hulle mense op hulle tyd.En so is Jesus, Moses en Mohammed. | | |